Gustaf V | |
---|---|
Koning van Swede | |
Koning Gustaf V, 1938.
| |
Bewind | 8 Desember 1907 - 29 Oktober 1950 |
Voorganger | Oscar II |
Opvolger | Gustaf VI Adolf |
Huis | Bernadotte |
Eggenote | Victoria van Baden |
Kinders | Gustaf VI Adolf, Wilhelm, Erik |
Vader | Oscar II |
Moeder | Sophia van Nassau |
Geboortenaam | Oscar Gustaf Adolf |
Gebore | Stockholm | 16 Junie 1858
Oorlede | 29 Oktober 1950 (op 92) Stockholm |
Gustaf V (Oscar Gustaf Adolf; 16 Junie 1858 - 29 Oktober 1950) was van 1907 tot met sy dood in 1950 koning van Swede. Hy was die oudste seun van koning Oscar II van Swede en Sophia van Nassau, 'n halfsuster van Adolphe, groothertog van Luxemburg. Met sy bewind wat geduur het van sy vader se dood in 1907 tot met sy eie dood meer as 42 jaar later, hou hy die rekord vir die oudste monarg van Swede en die derde langste bewind, ná Magnus IV en Carl XVI Gustaf.