Gustav Fechner | |
![]() | |
Geboortenaam | Gustav Theodor Fechner |
---|---|
Gebore | Groß Särchen (naby Muskau), Sakse, Heilige Romeinse Ryk | 19 April 1801
Nasionaliteit | Duitsland |
Gustav Theodor Fechner (Duitse fonetiese uitspraak:ˈfɛçnɐ; 19 April 1801 – 18 November 1887)[1] was 'n Duitse eksperimentele sielkundige, filosoof en fisikus. Hy was 'n vroeë baanbreker in die veld van eksperimentele sielkunde en die stigter van "psigofisika". Hy het verskeie 20ste eeuse wetenskaplikes en filosowe beïnvloed. Hy word ook daarmee gekrediteer dat hy die nie-lineêre verhouding tussen sielkundige aanvoeling en die fisiese intensiteit van 'n gegewe stimuli via die formule: gedemonstreer het, welke weldra bekend sou staan as die Weber–Fechner-wet.[2][3]