Gustav Nachtigal

Gustav Nachtigal

Gustav Nachtigal (gebore op 23 Februarie 1834 – 20 April 1885). was 'n Duitse ontdekkingsreisiger van Sentraal- en Wes-Afrika. Hy staan verder bekend as die Duitse Ryk se konsul-generaal vir Tunisië en Kommissaris vir Wes-Afrika. Sy missie as kommissaris het daartoe gelei dat Togoland en Kamerun die eerste kolonies van 'n Duitse koloniale ryk geword het.[1] Die Gustav-Nachtigal-medalje, toegeken deur die Berlynse Geografiese Vereniging, is na hom vernoem.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named 38-1884

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne