Gustave van de Woestijne

De twee lentes, 1910
Laatste Avondmaal, 1927, Groeningemuseum

Gustave Van de Woestijne (2 Augustus 1881 - 21 April 1947) was 'n Belgiese ekspressionistiese skilder.

Hy behoort tot die sogenaamde "Eerste Groep van Latem", 'n groep kunstenaars wat in die plattelandse dorpie Sint-Martens-Latem aan die oewer van die Lys, naby Gent werksaam was. Hy was die broer van die Vlaamse digter Karel Van de Woestijne. Hy is begrawe in die begraafplaas van Campo Santo.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne