Gustavo Dudamel | |
---|---|
![]() Dudamel in 2012 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Gustavo Adolfo Dudamel Ramírez |
Gebore | 26 Januarie 1981 Barquisimeto, Lara, Venezuela |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Dirigent |
Jare aktief | 1999-teenswoordig |
Webwerf | GustavoDudamel |
Gustavo Adolfo Dudamel Ramírez (* 26 Januarie 1981) is 'n Venezolaanse dirigent en violis. Hy is die direkteur van musiek van beide die Orquesta Sinfónica Simón Bolívar en die Los Angeles Filharmoniese Orkes.