![]() Guus Hiddink in 2009 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Gebore | 8 November 1946 | ||
Geboorteplek | Varsseveld, Nederland | ||
Speelposisie | Middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Nederland (afrigter) | ||
Jeugloopbaan | |||
SC Varsseveld | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1967–1970 | De Graafschap | ||
1970–1972 | PSV Eindhoven | 30 | (1[1]) |
1972–1977 | De Graafschap | 130 | (9[1]) |
1977–1981 | NEC Nijmegen | 104 | (2[1]) |
1978 | → Washington Diplomats (leen) | 13 | (4[2]) |
1980 | → San Jose Earthquakes (leen) | 15 | (0[2]) |
1981–1982 | De Graafschap | 25 | (0[1]) |
Totaal | 317 | (16) | |
Spanne bestuur | |||
1987–1990 | PSV Eindhoven | ||
1990–1991 | Fenerbahçe | ||
1991–1994 | Valencia | ||
1994–1998 | Nederland | ||
1998–1999 | Real Madrid | ||
2000 | Real Betis | ||
2001–2002 | Suid-Korea | ||
2002–2006 | PSV Eindhoven | ||
2005–2006 | Australië | ||
2006–2010 | Rusland | ||
2009 | Chelsea (opsigter) | ||
2010–2011 | Turkye | ||
2012–2013 | Anzhi Makhachkala | ||
2014–2015 | Nederland | ||
2015–2016 | Chelsea (opsigter) | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Guus Hiddink (gebore op 8 November 1946 in Varsseveld) is 'n Nederlandse sokkerafrigter. Hy staan as een van die beste sokkerafrigters ter wêreld bekend. Hy het die Champions League in 1988 gewen met PSV Eindhoven en het met die Nederlandse, Suid-Koreaanse, Australiese en Russiese nasionale sokkerspanne baie suksesse tydens die Wêreldkampioenskappe en Europese kampioenskappe behaal.