Guy Madison | |
![]() | |
Geboortenaam | Robert Ozell Moseley |
---|---|
Geboorte | 19 Januarie 1922 |
Sterfte | 6 Februarie 1996 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1944–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Guy Madison (19 Januarie 1922 – 6 Februarie 1996) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Since You Went Away (1944), Till the End of Time (1946), The Beast of Hollow Mountain (1956), en Hell Commandos (1969).