Guy Siner

Guy Siner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Guy Domville Siner
Geboorte 16 Oktober 1947 (1947-10-16) (77 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Guy Siner (gebore 16 Oktober 1947) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lost Highway (1997), Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl (2003), en Ironclad (2011), en in die televisiereeks 'Allo 'Allo! (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne