Guy Standing (akteur)

Guy Standing
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1873-09-01)1 September 1873
Sterfte 24 Februarie 1937 (op 63)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Guy Standing (1 September 1873 – 24 Februarie 1937) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Death Takes a Holiday (1934), The Witching Hour (1934), I'd Give My Life (1936), en Bulldog Drummond Escapes (1937).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne