Gwalior

Gwalior

ग्वालियर
Stad
Uitsig oor die Gwalior-fort.
Uitsig oor die Gwalior-fort.
Gwalior is in Indië
Gwalior
Gwalior
Ligging in Indië
Koördinate: 26°13′00″N 78°11′00″O / 26.21667°N 78.18333°O / 26.21667; 78.18333
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatMadhya Pradesj
RegionGwalior
Regering
 • BurgemeesterMrs. Sameeksha Gupta
Oppervlak
 • Totaal362 km2 (140 vk. myl)
Hoogte
196 m (643 ft)
Bevolking
 • Totaal1 053 505
 • Digtheid445/km2 (1 150/vk. myl)
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
474001 (HPO)
Webwerfgwalior.nic.in

Gwalior (Hindi: ग्वालियर Gvāliyar) is die vierde grootste stad in die Indiese deelstaat Madhya PradesjIndore, die hoofstad Bhopal en Jabalpur met 'n bevolking van 1 053 505 in 2011. Die stad is veral bekend vir die Gwalior-fort, verskeie Hindoetempels uit die 11de en 12de eeu, asook monumentale beeldhouwerke van die Djainisme uit die 15de eeu.

Gwalior was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1996.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne