Gys de Villiers

Gys de Villiers
Geboortenaam Dirk Gysbert de Villiers
Geboorte 4 November 1960 (1960-11-04) (64 jaar oud)
Roodepoort
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Akteur, beeldhouer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dirk Gysbert de Villiers (gebore 4 November 1960, Roodepoort) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en beeldhouer. Hy is veral bekend vir sy rol as Zieg Combrink in M-Net se sepie Binnelanders vanaf 2005 tot 2006 - 2014/15.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne