Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
H. Jon Benjamin | |
![]() | |
Geboortenaam | Harry Jon Benjamin |
---|---|
Geboorte | 23 Mei 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
H. Jon Benjamin (gebore 23 Mei 1966) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wet Hot American Summer (2001) en Not Another Teen Movie (2001), en in die televisiereekse Home Movies (1999) en Archer (2009).