HD 40307

HD 40307
Die ligging van HD 40307 in die ruimte (met ’n rooi pyltjie aangedui).
Die ligging van HD 40307 in die ruimte (met ’n rooi pyltjie aangedui).
Sterrebeeld Skilder
Spektraaltipe K2,5V
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 05h 45m 04,2409s
Deklinasie −60° 01′ 24.498″
Skynmagnitude (m) 7,17
Besonderhede
Massa (M) 0,75
Radius (R) 0,716
Ligsterkte (L) 0,23
Ouderdom (jaar) 1,2 × 109
Temperatuur (K) 4 977
Afstand (ligjaar) 41,8
Eienskappe
Planete 6
Ander name
CD−60 1303, CPD−60 508, GC 7474, GJ 2046, HIP 27887, PPM 355061, SAO 249388
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

HD 40307 is ’n oranje K-tipe hoofreeksster sowat 42 ligjare (12,83 parsek) van die Aarde af in die sterrebeeld Skilder. Sy massa is na raming effens minder as dié van die Son. Die ster het sover bekend ses planete wat om hom wentel. Drie planete is in 2008 ontdek en nog drie in 2012. Een van hulle, HD 40307 g, is ’n planeet soortgelyk aan die Aarde met ’n wentelperiode van sowat 200 dae en kan dalk vloeibare water op sy oppervlak hê. Nog navorsing is nodig om vas te stel of dit lewe kan huisves.[1][2][3][4]

  1. Possible Earth-like planet could hold water; scientists cautious, Amina Khan, Los Angeles Times, 7 November 2012. URL besoek op 8 November 2012.
  2. Tuomi, Anglada-Escude, Gerlach, Jones, Reiners, Rivera, Vogt, Butler, Mikko, Guillem, Enrico, Hugh R. R., Ansgar, Eugenio J., Steven S., R. Paul (2012). "Habitable-zone super-Earth candidate in a six-planet system around the K2.5V star HD 40307". [astro-ph]. 
  3. Wall, Mike (7 November 2012). "'Super-Earth' Alien Planet May Be Habitable for Life" (in Engels). Space.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2020. Besoek op 8 November 2012.
  4. Tate, Karl (7 November 2012). "Super-Earth Planet: Potentially Habitable Alien World Explained (Infographic)" (in Engels). Space.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2019. Besoek op 8 November 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne