HMS Warspite

Die HMS Warspite in die Indiese Oseaan, 16 Julie 1942.

Die HMS Warspite was 'n slagskip van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy was een van die bekendste slagskepe van die Britse Vloot en het bomskade opgedoen by Kreta, was beskadig deur sweeftuigbomme te Salerno en deur 'n seemyn beskadig in die Engelse Kanaal maar tog oorleef.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne