Haat is ’n gevoel wat ’n emosie van woede of gegriefdheid kan ontlok teenoor sekere mense of idees.[1] Dit word dikwels verbind met ’n gevoel van afkeer, weersin en vyandigheid teenoor die mens of idee.
↑Reber, A.S., & Reber, E. (2002). The Penguin dictionary of psychology. New York: Penguin Books.