Haemulidae

Haemulidae
Die sg. White margate, Haemulon album, van die wes-Atlantiese kuswaters
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Haemulidae
Genera

Sien teks.

Sinonieme

Pomadasyidae

Die Knorders, Rubberlippe en Soetlippe (Haemulidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Die Suid-Afrikaanse knorders behoort aan hierdie familie, wat in totaal 18 genera en minstens 120 spesies insluit. Negentien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne