Hailee Steinfeld | |
Geboorte | 11 Desember 1996 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hailee Steinfeld (gebore 11 Desember 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente True Grit (2010), Ender's Game (2013), Pitch Perfect 2 (2015), en The Edge of Seventeen (2016).