Hal Ozsan

Hal Ozsan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Halil Özşan
Geboorte 26 Oktober 1976 (1976-10-26) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hal Ozsan (gebore 26 Oktober 1976) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Blacklist (2013), Graceland (2013), en What Would Diplo Do? (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne