Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Haley Ramm | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Haley Ramm (gebore 26 Maart 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente X-Men: The Last Stand (2006), Into the Wild (2007), en Disconnect (2012).