Haley Tju

Haley Tju
Geboortenaam Haley Alexandra Tju
Geboorte 15 Februarie 2001 (2001-02-15) (24 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Haley Tju (gebore 15 Februarie 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Go On (2012), The Thundermans (2013), Bella and the Bulldogs (2015), en Big Hero 6 The Series (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne