Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hallee Hirsh | |
Geboorte | 16 Desember 1987 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hallee Hirsh (gebore 16 Desember 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lolita (1997) en You've Got Mail (1998), en in die televisiereekse JAG (1995) en Flight 29 Down (2005).