'n Halofiet of soutliewende plant is 'n plant wat aan verbrakte grond aangepas is.
'n Goeie voorbeeld is die vygies wat blaasselle het waarin hulle soutoplossings stoor.
Developed by Nelliwinne