'n Halogenoalkaan of haloalkaan is 'n alkaan waarvan een of meer waterstofatome deur halogeenatome vervang is. Die halogeenatome kan fluoor, chloor, broom of jood wees. (Astaat en tennessien is baie radio-aktief en te onstabiel om haloalkane te lewer).