Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hamilton Camp | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 6 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1946–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hamilton Camp (30 Oktober 1934 – 2 Oktober 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Heaven Can Wait (1978), Almost Heroes (1998), Doctor Dolittle (1998), en Joe Dirt (2001).