Hankyu | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 19 Oktober 1907 |
Hoofkantoor | Osaka, Japan |
Sleutelpersone | Kazuo Sumi (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Japan |
Industrie | Vervoer |
Produkte | Spoorvervoer, dienste |
Werknemers | 3 063 (2023) |
Webwerf | Hankyu.com |
Die Hankyu (Japannees: 阪急) is 'n Japannese spoorwegmaatskappy.[1]
Die Hankyu spoorwegnetwerk het tans 'n lengte van 138 kilometers. Hankyu het 3063 werknemers in diens.