Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hanna (Heb: "lieflikheid", "guns", "genade") word in die boek van 1 Samuel (1 Sam. 1, 2:1-10) van die Ou Testament van die Bybel genoem.
Sy is een van die twee vroue van Elkana, en die moeder van Samuel.