Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hanna Ralph | |
![]() | |
Geboortenaam | Johanna Antonia Adelheid Günther |
---|---|
Geboorte | 25 September 1888 |
Sterfte | 25 Maart 1978 (op 89) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hanna Ralph (25 September 1888 – 25 Maart 1978) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Die Brüder Karamasoff (1920), Die Nibelungen: Siegfried (1924), Helen of Troy (1924), en Faust (1926).