Hanna Schygulla

Hanna Schygulla
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 Desember 1943 (1943-12-25) (81 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1968–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hanna Schygulla (gebore 25 Desember 1943) is 'n Duitse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Marriage of Maria Braun (1978), Lili Marleen (1981), The Delta Force (1986), en The Edge of Heaven (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne