Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hannah Al Rashid | |
Geboortenaam | Hannah Aidinal Al Rashid |
---|---|
Geboorte | 25 Januarie 1986 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hannah Al Rashid (gebore 25 Januarie 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ritual (2012), V/H/S/2 (2013), The Night Comes for Us (2018), en Persepsi.