Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hannah Leder | |
![]() | |
Hannah Leder (2016)
| |
Geboorte | 28 September 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hannah Leder (gebore 28 September 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Peacemaker (1997), Deep Impact (1998), Pay It Forward (2000), en The Planters (2018).