Hannah Murray

Hannah Murray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tegan Lauren-Hannah Murray[1]
Geboorte 1 Julie 1989 (1989-07-01) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hannah Murray (gebore 1 Julie 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente God Help the Girl (2014), Bridgend (2015), en Detroit (2017), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

  1. "Mandagsmuse: Hannah Murray". ELLE (in Deens). 20 Julie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2019. Besoek op 15 Februarie 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne