Hannah Spearritt | |
Geboorte | 1 April 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hannah Spearritt (gebore 1 April 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente S Club Seeing Double (2003), Seed of Chucky (2004), Agent Cody Banks 2: Destination London (2004), en One Day (2011).