Hannes Messemer

Hannes Messemer
Geboortenaam Hans Edwin Messemer
Geboorte (1924-05-17)17 Mei 1924
Sterfte 2 November 1991 (op 67)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hannes Messemer (17 Mei 1924 – 2 November 1991) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sins of Rose Bernd (1957), The Devil Strikes at Night (1957), General Della Rovere (1959), en The Great Escape (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne