Hannibal Buress

Hannibal Buress
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hannibal Amir Buress[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hannibal Buress (gebore 4 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Neighbors (2014), Daddy's Home (2015), The Secret Life of Pets (2016), en Tag (2018).

  1. BigBoyTV (2016-08-30), Hannibal Buress on "The Eric Andre Show", Bill Cosby, And More! (Full Interview) | BigBoyTV, https://www.youtube.com/watch?v=707iciiRzDw, besoek op 2018-06-25 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne