Hans Krebs | |
---|---|
![]() Hans Krebs in 1944 | |
Geboortedatum | 4 Maart 1898 |
Geboorteplek | Helmstedt, Hertogdom Brunswyk, Duitse Keiserryk |
Sterfdatum | 1 Mei 1945 |
Sterfplek | Berlyn, Nazi-Duitsland |
Lojaliteit | ![]() |
Jare in diens | 1914–1945 |
Rang | General der Infanterie |
Veldslae/oorloë | Eerste Wêreldoorlog |
Hans Krebs (4 Maart 1898 – 1 Mei 1945) was 'n Duitse offisier wat in die Eerste Wêreldoorlog en die Tweede Wêreldoorlog gedien het.