Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hans Nielsen | |
Geboortenaam | Hans Albert Nielsen |
---|---|
Geboorte | 30 November 1911 |
Sterfte | 11 Oktober 1965 (op 53) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hans Nielsen (30 November 1911 – 11 Oktober 1965) was 'n Duitse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Titanic (1943), Hocuspocus (1953), Die liebe Familie (1957), en Mistress of the World (1960).