Hans Selye | |
Gebore | Wene, Oostenryk-Hongarye | 26 Januarie 1907
---|---|
Oorlede | 16 Oktober 1982 (op 75) Montreal, Quebec, Kanada |
János (Hans) Hugo Bruno Selye. CC (26 Januarie 1907 – 16 Oktober 1982) was 'n pionier Oostenryk-Kanadees endokrinoloog van Hongaarse oorsprong. Hy het baie belangrike wetenskaplike werk op die hipotetiese non-spesifieke response van 'n organisme teenoor stressore gedoen. Alhoewel hy nie al die aspekte van glukokortikoïede erken het nie, was Selye bewus van hul rol in die stres reaksie.