Hans | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
![]() | |
Periode | Denemarke 1481 – 22 Julie 1513 Noorweë 1483 – 22 Julie 1513 Swede 1497–1501 |
Voorganger | Denemarke Christiaan I Noorweë Christiaan I Swede Sten Sture die Ouere (regent) |
Opvolger | Denemarke Christiaan II Noorweë Christiaan II Swede Sten Sture die Ouere (regent) |
Huis | Oldenburg |
Vrou | Christina van Sakse |
Kinders | Christiaan II Elizabeth, keurvorstin van Brandenburg |
Vader | Christiaan I van Denemarke |
Moeder | Dorothea van Brandenburg |
Gebore | 2 Februarie 1455 |
Oorlede | 20 Februarie 1513 |
Hans of Johannes[1] (2 Februarie 1455 – 20 Februarie 1513) was koning van Denemarke (1481–1513), Noorweë (1483–1513) en as Hans II van Swede (1497–1501) in die Kalmarunie, en ook die Hertog van Sleeswyk en Holstein.