Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hari Rhodes | |
Geboorte | 10 April 1932 |
---|---|
Sterfte | 15 Januarie 1992 (op 59) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hari Rhodes (10 April 1932 – 15 Januarie 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shock Corridor (1963), Conquest of the Planet of the Apes (1972), en Coma (1978), en in die televisiereeks The Streets of San Francisco (1972).