Harland Williams

Harland Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harland Reesor Williams
Geboorte 14 November 1962 (1962-11-14) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harland Williams (gebore 14 November 1962) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Half Baked (1998), Robots (2005), Employee of the Month (2006), en Fudgy Wudgy Fudge Face (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne