Harlekynvylvis | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. longirostris
|
Binomiale naam | |
Oxymonacanthus longirostris (Bloch & J. G. Schneider, 1801)
|
Die Harlekynvylvis (Oxymonacanthus longirostris) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Longnose filefish. Die vis kan maklik verwar word met die Rooiseeharlekynvylvis (Oxymonacanthus halli).