Harold J. Stone

Harold J. Stone
Geboorte (1913-03-03)3 Maart 1913
New York Stad, Verenigde State
Sterfte 18 November 2005 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harold J. Stone (3 Maart 1913 – 18 November 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wrong Man (1956), Spartacus (1960), en X: The Man with the X-Ray Eyes (1963), en in die televisiereeks The Doctors and the Nurses (1962).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne