Harold Perrineau | |
![]() | |
Geboortenaam | Harold Williams |
---|---|
Geboorte | 7 Augustus 1963 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Aurora |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harold Perrineau (gebore 7 Augustus 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Romeo + Juliet (1996), The Edge (1997), The Matrix Reloaded (2003), en 28 Weeks Later (2007).