Harriet Andersson | |
Geboorte | 14 Februarie 1932 |
---|---|
Nasionaliteit | Sweeds |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1949–2007 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harriet Andersson (gebore 14 Februarie 1932) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Summer with Monika (1953), Smiles of a Summer Night (1955), Through a Glass Darkly (1961), en Cries & Whispers (1972).