Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harris Yulin | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harris Yulin is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scarface (1983), Ghostbusters II (1989), Clear and Present Danger (1994), en Training Day (2001).