Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harry Andrews | |
Geboortenaam | Harry Fleetwood Andrews |
---|---|
Geboorte | 10 November 1911 |
Sterfte | 6 Maart 1989 (op 77) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry Andrews (10 November 1911 – 6 Maart 1989) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hill (1965), The Agony and the Ecstasy (1965), Superman (1978), en Watership Down (1978).