Harry Beaumont

Harry Beaumont
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Regisseur, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Beaumont (10 Februarie 1888 – 22 Desember 1966) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Brown of Harvard (1918), The Little Rowdy (1919), June Madness (1922), en The Broadway Melody (1929).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne