Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harry Bellaver | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | Lee Bellaver Vaughn Bellaver-Allentuck |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry Bellaver (12 Februarie 1905 – 8 Augustus 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Another Thin Man (1939), Miss Sadie Thompson (1953), From Here to Eternity (1953), en The Brothers Rico (1957).