Harry Davenport (akteur)

Harry Davenport
Geboortenaam Harold George Bryant Davenport
Geboorte (1866-01-19)19 Januarie 1866
Sterfte 9 Augustus 1949 (op 83)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Davenport (19 Januarie 1866 – 9 Augustus 1949) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gone with the Wind (1939), The Hunchback of Notre Dame (1939), Foreign Correspondent (1940), en Larceny, Inc. (1942).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne