Harry Guardino

Harry Guardino
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1925-12-23)23 Desember 1925
Sterfte 17 Julie 1995 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Guardino (23 Desember 1925 – 17 Julie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Houseboat (1958), King of Kings (1961), Dirty Harry (1971), en The Enforcer (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne